Le poste
Tiré de l’annonce de l’employeur · OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK · publiée le 19 novembre 2026
Kern doel van die pos: Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om n loopbaan in die motors afdeling van landbou te volg. Kandidate sal in-diens opleiding ontvang om hulle in n gegewe rigting te help presteer asook die geleentheid gee om nuwe vaardighede aan te leer. Na suksesvolle voltooing van die program sal kandidate n sertifikaat ontvang wat hulle vlak van prestasie sal aandui en sal op die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk geregistreer word. Minimum Vereistes: Gra…
















