About the role
From the employer’s listing · OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK · posted 19 November 2026
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 2 3 jaar ondervinding in handelsomgewing; 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking n aanbeveling. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë; Goeie verkopevaardighede. Verantwoordelikhede: Lewering van goeie kliëntediens en bemarking; Kont…
















